Die Escapades Van Jannie En Grietjie! – By Tante Sannie Marais

Ses opwindende, avontuur, deelneemende stories vir kinders tussen die ouderdom van 4 en 9 jaar.
1. “Jannie in die storm.”
2. ” Jannie gaan kunsklas toe.”
3. “Jannie gaan strand toe.”
4. “Jannie gaan strand toe.”
5. “Jannie en die engel in die tuin.”
6. ” Jannie gaan hospitaal toe.”